Dokter Na-ure

Die dokter rooster vir na-ure verskyn hieronder: 

Let wel  na -ure is:

Weeksdae:  17:00 -  08:00 volgende dag 

Saterdae:  12:00 - 08:00 volgende dag 

Son & Vakansiedae: 08:00 - 08:00 volgende dag

Indien u onseker is skakel Carewell Hospitaal 

Te. 028 7541044

om uit te vind watter dokter beskikbaar is.

Stilbaai het nie 'n noodgevalle eenheid nie.

Die naaste noodgevalle eenheid is Riversdal Staats hospitaal

of Life Bayview hospitaal in Mosselbaai.

Indien daar nie 'n dokter in Stilbaai beskikbaar is nie

gaan direk na Mosselbaai of Riversdal hospitaal ongevalle.

Pediater na-ure

Apteke na-ure